briljante idee!    
      [For the English version of this newsletter, click here.]
IN HIERDIE UITGAWE

Verander jou uitkyk met Outlook

Wil jy vir jou rekenaar ore aansit?

Meer band vir jou bandwydte

IT: Gerat vir die toekoms

Alweer jou wagwoord vergeet?


   

Swoeg jy daagliks deur `n massa e-posse, maar voel nogsteeds of jy nerens kom nie? Bly jou sogenaamde papierlose kantoor vol hopies dokumente waaragter jy wegkruip vir mede-kollegas?

Binnekort sal jy moet ophou wegkruipertjie speel, want IT bied `n splinternuwe Outlookkursus aan wat jou werk aansienlik sal vergemaklik. Hierbenewens bied IT ook ander kursusse wat sal verseker dat jy nooit weer gefrustreerd moet voortsukkel met jou blikbrein nie.

     
    Groete van oorkant Merriman
Die IT-span
   
   

Verander jou uitkyk met Outlook

Voel dit soms dae of Outlook jou hele werksdag opneem? Met `n paar eenvoudige veranderinge in jou werkswyse, kan jy Outlook vir jou laat werk in plaas van teen jou. Lees meer ...

Terug na bo

     
     

Wil jy vir jou rekenaar ore aansit?

Is jy moeg om geintimideer te word deur jou rekenaar? Ons mag dalk net `n paar idees hĂȘ wat sal verseker dat jy die oorhand kry. Lees meer ...

Terug na bo

     
     

Meer band vir jou bandwydte

Die meeste van ons verstaan nie kop of stert hoe verskaffers se internet- en adslstrukture werk nie. So hoe weet ons wie vir ons goeie waarde vir ons geld kan gee? Lees meer ...

Terug na bo

     
     

IT: Gerat vir die toekoms

Tot onlangs was die afdeling Informasietegnologie se gesig op kampus hoofsaaklik slegs die van `n diensverskaffer. Die mense wat jy bel as jou rekenaar gekalf het en gemoedere hoog loop van frustrasie. Min mense weet egter presies wie of wat IT is en dat hulle meer doen as om te sorg dat jou rekenaar elke dag werk en jy jou email en internet kan kry. Lees meer ...

Terug na bo

     
     

Alweer jou wagwoord vergeet?

Het jy die IT dienstoonbank se nommer geprogrammeer op jou telefoon vir in geval jy jou wagwoord vir die soveelste keer verloor of vergeet? Nou hoef jy nie meer te bel nie! Lees meer ...

Terug na bo

      ENIGE VRAE? KONTAK ONS BY HELP@SUN.AC.ZA OF 021 808 4367
VORIGE UITGAWES VAN BITS & BYTES GEMIS? ALLE INLIGTING IS BESKIKBAAR OP IT SE BLOG - WWW.SUN.AC.ZA/INFOTEG