Bits & Bytes IT newsletter
 

NUUS

SELFHELP WIKI

INTERNET

E-POS

GROEN IT

SEKURITEIT

OPLEIDING

   
 
For the English version of this newsletter, click here.
 
IN HIERDIE UITGAWE
» Wagwoord vergeet na die vakansie?
» Praat soveel as wat jy wil
» US-netwerk tel spoed op
» Wat is "bandwydte"?

Die wondelike ding van `n nuwe jaar is die verskoning vir `n vars, nuwe begin. Ons sal liewer nie verwys na Nuwejaarsvoornemens nie, want ons weet wat met hulle gebeur.

Ten minste kan ons optimisties hoop dat daar dié jaar dinge gaan gebeur - die lekkende dak sal reggemaak word, jy sal uiteindelik Spaans leer en ook inhaal met die tegnologie.

Ons sal voortaan met elke uitgawe `n afdeling wy aan `n tegnologiese term waarmee die meeste van ons bekend is, maar nie 100% verstaan nie. Ons hoop dit gaan jou help om jou aspirasies om `n tech guru te word, te verwesenlik.

Techie-groete,
Die IT-span

 
 

WAGWOORD VERGEET DIE VAKANSIE?

As jy jou wagwoord na die vakansie vergeet het, beteken dit dat jy `n lekker lang vakansie gehad en vir `n verandering afgeskakel het. Die enigste probleem is nou om weer toegang tot jou rekenaar te kry …

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

 

PRAAT SOVEEL AS WAT JY WIL

Die wêreld draai rondom kommunikasie. En oor die afgelope paar jaar het die hoeveelheid kommunikasiekanale vermeerder, verander en ook verbeter te danke aan groeiende tegnologie.

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

US-NETWERK TEL SPOED OP

Dis nie net Lance Armstrong wat vinniger geword het nie. Die US-netwerk het ook die afgelope paar maande begin spoed optel. Gelukkig het ons nie twyfelagtige aktiwiteite om te verklaar nie.

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

 

WAT IS "BANDWYDTE"?

Ons hoor gereeld mense praat van bandwydte en ons weet ook dat hoër bandwydte `n goeie ding is. Maar wat beteken “bandwydte”?

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

 
  IT Kontakinligting