Bits & Bytes koffie?
 

NUUS

SELFHELP WIKI

INTERNET

E-POS

GROEN IT

SEKURITEIT

OPLEIDING

   
 
For the English version of this newsletter, click here.
 
IN HIERDIE UITGAWE
 
» Nuwe SharePoint baan die weg na beter databestuur
» Slyp jou rekenaarvaardighede
» Wikipedia binne jou bereik
» Jpg, gif of tiff?
» Die week se techie-nuus

Tussen die vakansie en vakansiedae deur was daar nie veel kans vir `n nuusbrief nie, maar ten minste het ons nou baie nuus om met julle te deel.

Die afgelope naweek het ons geskuif van `n ou weergawe van SharePoint na `n blinknuwe Microsoft SharePoint 2010 met handige nuwe funksionaliteit waarmee kampus SharePoint-gebruikers nou na hartelus kan speel. As jy meer wil weet oor die nuwe SharePoint-platform lees meer onder of stuur vir ons `n e-pos.

 

Groete van oorkant Merriman
Die IT-span

 
 
 
NUWE SHAREPOINT BAAN DIE WEG NA BETER DATABESTUUR

In vorige kommunikasie het ons aangekondig dat daar binnekort nuwe verwikkelinge gaan plaasvind met databestuur op kampus. Die eerste fase van hierdie omvangryke projek was die migrasie van Windows Sharepoint services 3.0 na SharePoint 2010.

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

  SLYP JOU REKENAARVAARDIGHEDE

Net omdat ons oor die kameel se hobbel vir die jaar is, beteken dit nie dat jy jou kans om gratis kursusse by te woon, gemis het nie.

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

JPG, GIF OF TIFF?

Jy wil net `n eenvoudige foto vir iemand met e-pos stuur, maar al die verskillende grafika-formate maak jou meer deurmekaar as `n verkleurmannetjie op `n smartieboksie. Wanneer moet jy GIF en wanneer moet jy TIFF?

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

WIKIPEDIA BINNE JOU BEREIK

Het jy geweet jy kan Wikipedia - die allesomvattende, alwetende bron van alle nie-amptelike inligting op die internet - aflaai op jou rekenaar?

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

  DIE WEEK SE TECHIE-NUUS

Dit was `n bedrywige week op die tegnologiese front met heelwat nuwe verwikkelinge en interessanthede. Ons bring vir jou die hoogtepunte via Techcentral.

LEES DIE VOLLEDIGE ARTIKEL

     
  IT Kontakinligting