English

 


Die afdeling is verantwoordelik vir die koördinering van die samestelling van die
klas-, toets- en eksamenroosters en vir die opstel en publikasie van die finale roosters. Voorts is die afdeling ook oorhoofs verantwoordelik vir lokaalbesprekings vir voorlesings en tutoriale; bespreking van lokale vir ad hoc-gebruik deur groepe van binne en buite die Universiteit; asook vir die optimalisering van lokaalgebruik tydens hoë frekwensie-gebruikstye.

Die afdeling fokus op die volgende areas:

• Koördinering, opstel en publikasie van klas-, toets- en eksamenroosters.  
• Bespreking van lokale.

 

 

 

 




 

 

Die afdeling is saamgestel uit, en opereer soos volg:

 

 

 

Stefné Franken
Hoof van afdeling
(021) 808-3022

Koördinering en opstel van klas-, toets- en eksamenroosters en bespreking van lokale

   
 

Tania Rossouw
Administratiewe beampte
(021) 808-3545

Hulp met koördinering en opstel van klas-, toets- en eksamenroosters en bepreking van lokale

 


Privaatsak X1, Matieland, 7602
Admin A, Kamer A3004, Ryneveldstraat, Stellenbosch, 7602
Tel:  021 808-3022
Faks:  021 808-3822