English
 

 

Die missie van die Afdeling Akademiese Administrasie van die Universiteit van Stellenbosch is om die Universiteit te ondersteun in sy primêre take van onderrig, navorsing en dienslewering deur
   
  •  
    effektiewe administratiewe prosedures daar te stel, in stand te hou en toe te pas
       
  •  
    ’n vriendelike, flink en foutlose diens te lewer aan universiteitspersoneel, studente, ouers van studente, betrokke owerheidsinstansies en die breë publiek.
       

    Akademiese Administrasie bestaan uit die volgende afdelings:

    - Stellenboschkampus

    - Tygerbergkampus  

    - Bellvillepark-kampus

    (Vir meer besonderhede ten opsigte van bogenoemde afdelings gaan na die skakel van die betrokke afdeling

     

       
     

    Afdeling Akademiese Administrasie is saamgestel uit, en opereer as volg:

       
      Mnr Johann Aspeling
    Registrateur
       
      Me Alfreda Coetzee
    Persoonlike Assistent: Registrateur
       
      Mnr Neels Fourie
    Adjunkregistrateur: Studente Administrasie
       
      Me Petra King
    Snr Sekretaresse
       
      Me Lazelle Bonthuys
    Adjunkregistrateur: Institusionele Sekretariaat
       
      Me Liezel Matthee
    Snr Sekretaresse
       
      Mnr Hennie Oliver
    Adjunkregistrateur: Bellvilleparkkampus
    Hennie Oliver
       
      Dr Ronel Retief
    Assistentregistrateur: Tygerbergkampus
       
     


    Privaatsak X1, Matieland 7602
    2de vloer, Victoriastraat, Stellenbosch
    Tel: 021 808-9111
    Faks: 021 808-4576
    E-pos: info@sun.ac.za