 |
Die Afdeling Voorgraadse Beurse en Lenings se primêre
funksie is om beurse en beurslenings toe te ken en te
administreer ooreenkomstig neergelegde kriteria. In hierdie
proses word daarna gestreef om akademiese uitnemendheid
te beloon en om aan behoeftige studente die nodige finansiële
ondersteuning te bied om hul in staat te stel om suksesvol
te studeer.
Funksies van die afdeling
| • |
|
Beantwoording van navrae deur studente, ouers,
maatskappye en donateurs |
| • |
|
Voorligting en finansiële beplanning aan studente |
| • |
|
Administrasie van beursfondse ~ interne fondse
sowel as eksterne beurse van maatskappye en donateurs |
| • |
|
Opstel van beursbegrotings |
| • |
|
Advertering van beskikbare beurse/lenings (in die
amptelike jaarboek, webtuiste, kennisgewingborde en elektronies
aan studente) |
| • |
|
Behartig die sekretariaat van die Komitee insake
Beurse en Lenings |
| • |
|
Hantering van amptelike inligtingsessies |
|
| |
Aflaaibare dokumente:
Aansoekvorms
Lys van beskikbare beurse en lenings
|
|
|
| |
|
| |
Arrie
Hanekom
Hoof
Bestuursfunksies met betrekking tot beleid, beplanning
en fondse
|
 |
| |
|
| |
Freda Niemann
Beursbeampte
Hantering van algemene navrae en beursadministrasie |
 |
| |
|
| |
Sharon Lyners Beursbeampte
Hantering van algemene navrae en beursadministrasie (US-beurslenings) |
 |
| |
|
| |
Lynette
Williams Beursbeampte
Hantering van algemene navrae en beursadministrasie (NSFAS-beurslenings) |
 |
| |
|
| |
Bianca Damon
Beursbeampte
Hantering van algemene navrae en beursadministrasie (NSFAS-beurslenings) |
 |
| |
|
|
| |
Kallie Sauls
Beursbeampte
Hantering van algemene navrae en beursadministrasie (NSFAS-beurslenings) |
 |
| |
|
Privaatsak X1, Matieland, 7602
Admin Blok A, Ryneveldstraat
Stellenbosch, 7600
Tel: 021 808-9111
Faks: 021 808-2954
|
|
|
|