IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

Have you been introduced to TED? Not? You're missing out, but that's okay, we'll introduce you today and you'll never be bored again.

Speaking of meeting new people - from 30 September procedures for new visitors will be changing. Make sure you know how it's done so your department's visitors won't be left hanging.

And lastly, make a huge, red entry in your diary for the week of 30 September as we'll be celebrating diversity on campus in a BIG way with a packed schedule of fun events.

Tech greetings, The IT crowd

-----------------------------------------------

Het jy al vir TED ontmoet? Nie? Sjoe, jy mis baie, maar dis ok, ons sal jou die week bekendstel en jy sal nooit weer verveeld wees nie.

Gepraat van nuwe mense - vanaf 30 September sal die prosedure vir nuwe besoekers verander. Maak seker jy weet hoe dit voortaan gedoen word sodat jou oorsese gas nie aan sy eie genade oorgelaat word nie.

En laastens, maak `n groot, rooi inskrywing in jou dagboek vir diversiteitsweek die 30ste September. 'n Prettige propvol program word beplan met iets vir elkeen se smaak.

Tech-groete, IT



Meet TED
Ontmoet vir TED
 


Prepare yourself for visitors
Berei jou voor op besoekers
 


Become digitally literate
Word `n digitaal geletterde
         


WiGig, the new generation WiFi?
WiGig, the nuwe generasie WiFi?

 


Subscribe or unsubscribe?
Teken in of teken uit?

 


Bits & Bytes officially on air
Bits & Bytes amptelik op die lug

  Previous editions of Bits & Bytes can be found here.| Vorige weergawes van die Bits & Bytes kan hier gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI