ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Jou laaste kans
 

Vandag is jou laaste kans om jou gebruikersnaam te heraktiveer. As jy dit nog nie gedoen het nie, doen dit sommer nou, anders is jy volgende week sonder e-pos en internet — en dis geen Aprilgek-grappie nie!

Gister was ook Internasionale Rugsteun Dag. Gebruik die geleentheid om jou data te kopieer en veilig elders te stoor.

`n Virtuele metgesel
vir jou gemoedsrus
Ons kan nie veel doen aan die geweld en misdaad in ons land nie. Maar ons kan wel tegnologie inspan om dit te bestuur.
Maak Google Street View inbreuk op ons privaatheid?
Google Street View laat ons toe om dele van die wêreld te sien wat ons nie andersins sou nie. Jy kan die Great Barrier Reef, Grand Canyon of die Eiffeltoring besoek, sonder om ʼn tree oor jou drumpel te gee.
Selfies: die risiko werd?
Die selfie is so algemeen, ons merk nie eers meer op as iemand  in die openbaar `n foto neem met `n selfies-stokkie (ook bekend as `n Naricisstick) nie.
 
 
 
 
  NUUSHAPPIES  
- HERAKTIVEER VOOR DIE EINDE VAN VANDAG
- Stellenbosch-kampus op Google Street View
- "Ransomware" teiken Apple Mac-gebruikers
- Lag `n bietjie  
- Luister na ons op MFM
   
 
 
 
 
 
     
   
     
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.