ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Dis tyd
 

Dis daardie tyd van die jaar wanneer alle personeel die onvermydelike moet doen — jou gebruikersnaam heraktiveer. Jy kan natuurlik ook dié jaar retro gaan en eerder briewe te skryf ... of die biblioteek begin gebruik in plaas van om op Google se knoppie te druk. Maar wie wil dít nou doen?

So, kom nou, gaan aktiveer daai rekening hier. Dit sal nie langer as 5 minute wees nie, belowe.

Heraktiveer vóór 31 Maart
Alle netwerkgebruikers (personeel) se toegang verval einde Maart outomaties — Indien jy nog nie jou gebruikersnaam heraktiveer het nie, doen dit so gou as moontlik.
Trojaanse perde val steeds binne
Trojane is vyandige programme wat voorgee dat hulle wettig is, maar eintlik voer hulle skelm skadelike aksies uit.
E-pos rekening gekaap
Verlede naweek is verskeie e-posse gestuur vanaf `n US personeellid se gekaapte e-posrekening. Moenie reageer op die e-pos of die skakel daarin kliek nie.
Geskiedenis van virusse, Trojane en wurms (deel 2)
Verlede keer het ons geleer oor die geskiedenis van ouer, onbekende virusse, Trojane en wurms, vóór 1985. Dié keer begin ons in 1985 met die eerste PC virus.
 
 
 
 
  NUUSHAPPIES  
- Phishing-aanval op dieselfde dag as Tygerberg-migrasie
 
- Is u navorsingsprofiel op die US Kennisgids al opdateer?
- US integrasie met jou ORCID iD
- E-handboek loodsprojek
- Lag `n bietjie  
- Luister na ons op MFM
   
 
 
 
 
 
   
     
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.