ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Tel jou woorde
 

Daar is geen twyfel dat ons twee keer moet dink oor ons aksies op sosiale media nie. Die lyn tussen private en professionele lewe is soms vaag en jy kan maklik verantwoordbaar gehou word as jy iets sê sonder om gevolge in ag te neem.

Microsoft gee nou ook aan Outlook-gebruikers die opsie om hul privaatlewens te integreer in e-posse. Maar is dit regtig ʼn goeie idee?

E-handboek loodsprojek
Die e-handboek loodsprojek is ʼn gesamentlike poging tussen Informasietegnologie en die Regsfakulteit. Die projek beoog om aan eerstejaarstudente in een of meer van hulle modules e-handboeke as `n opsie te bied.
US integrasie met jou ORCID iD
Die Open Researcher and Contributor ID (ORCID) verskaf ʼn permanente 16-syfer numeriese identifikasienommer om sodoende jouself van alle ander navorsers te onderskei.
Die vae lyn tussen tussen privaat en professioneel
Microsoft het onlangs ʼn inprop-program (plug-in) vrygestel wat inligting vanaf jou sosiale netwerkbladsye, byvoorbeeld Facebook en LinkedIn, integreer met Outlook.
Geskiedenis van virusse, Trojane en wurms
Ons waarsku jou gedurig teen phishing, virusse en ander nare sagteware wat ʼn gevaar is vir jou rekenaar en jou data. Kom ons kyk vir ʼn slag na die geskiedenis van hierdie verskynsels.

 

 
 
 
 
  VORIGE NUUSHAPPIES  
 
- Wat doen ons?
- Netwerkinstallasies: status en prosedures
- Phishing en whaling
- Lag `n bietjie  
- Luister na ons op MFM
   
 
 
 
 
 
   
     
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.