|
|
Ons is oral |
|
Ons radio-insetsels op MFM het Woensdag afgeskop vir die jaar. As jy nie Woensdae om 15:15 kan inskakel nie, onthou jy kan nogsteeds later aanlyn daarna luister.
Wanneer ons nie die luggolwe oorneem nie, kan jy ons opspoor op Twitter, of kontak per foon, Skype of e-pos. So jy't regtig geen verskoning om nie met ons te gesels nie. |
|
|
Nuus, soos dit gebeur
Twitter is deesdae die vinnigste, lewendige manier om van nuus regoor die wêreld te hoor. Maar gestel jy wil nie net lees nie, maar ook sien hoe gebeure ontvou? |
|
|
|
Wat doen ons?
Wanneer IT se naam gedurende `n gesprek opduik, wat is jou eerste assosiasie? Dink jy dadelik aan die IT Dienstoonbank wat jy gereeld bel as jou wagwoord verander of beskou jy IT as die mense wat sorg dat die internet werk? |
|
Phishing en whaling
Net toe jy verstaan wat phishing is, duik `n nuwe term op - spear phishing. Maar moenie paniekbevange raak nie. Dis amper dieselfde, net `n bietjie anders. |
|
|
Netwerkinstallasies: status en prosedures
Weens die groot aanvraag vir netwerkpunte in 2015 en die aanvang van die IKT Netwerkopgraderingsprojek, het `n agterstand in die voorsiening van netwerkpunte ontstaan. |
|
|
|
|
|
|
|