ENGLISH VERSION   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Wees versigtig daar buite

Voordat jy jou bankrekening leegkoop by al die aanlynwinkels waarvan ons jou laas vertel het, is nou dalk die ideale tyd om jou te waarsku teen kubermisdaad en hoe belangrik dit is dat jy jou persoonlike inligting veilig hou.

Dink jy's veilig aanlyn?
Memeburn, `n webwerf wat spesialiseer in tech-nuus en -analise, het verlede week rapporteer oor SA kuberveiligheid.
lees verder]
Gratis WiFi - nie altyd
`n goeie idee nie
Natuurlik is dit lekker om iets verniet te kry - of dit nou jou buurman se WiFi of `n koffiewinkel s'n is.
lees verder]
   Windows 10 is oppad
Jy't die gerugte gehoor. Microsoft het al vir jou `n boodskap gestuur. Moenie TE haastig wees om Windows 10 te kry nie. lees verder]
 
 
  Nuushappies  
- GESKEDULEERDE NETWERKONDERHOUD
26-28 JUNIE

Moontlike onderbreking in dienste
 
- Hulp nodig met SUNLearn? lees verder]
- Santam stel veiligheidstoepassing bekend lees verder]
- Kom kuier op Twitter]
- Lus vir iets snaaks? Kyk hier]  
 
 
 
  [Articles are available in Afrikaans and English
once you click on the link.
For the English version,
click on ENGLISH VERSION]
 
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.