ENGLISH VERSION   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Steek weg die kredietkaart

Goed of sleg, aanlynwinkels is hier om te bly. Te danke aan sterk kompetisie is ons as gebruikers aan die wenkant met `n wye verskeidenheid en vinnige diens.

Aanlyninkopies neem toe
Of jy `n boekwurm is wat gereeld op Exclusive Books se webwerf kuier of `n techie wat katoeters soek op Takealot, daar is `n aanlynwinkel vir elke smaak.lees verder]
Selfoonbetalings
- betaal nog makliker
Net toe jy gedink het dis veilig om jou kredietkaart by die huis te los. Ons stel bekend - selfoonbetalings.
lees verder]
   Hoë internetgebruik problematies
Die dienstoonbank is die afgelope twee weke oorval met navrae oor hoë internetrekeninge.
lees verder]
 
 
 
  NUUSHAPPIES  
 

Hoe om wagwoorde reg te gebruik en veilig aanlyn te wees kyk video]

Kragonderbreking (Kliniese-gebou) lees verder]

Kom kuier vir ons op Twitter]

 

 
 
 
[Articles are available in Afrikaans and English once you click on the link.
If you prefer to read the English version of the newsletter, click on ENGLISH VERSION at the top of this newsletter]
 
   
 
 
 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN   twitter  
 
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.