ENGLISH VERSION   KONTAK ONS  
 
 
 
IT gaan groen
Om "groen" te wees is lankal nie meer `n modeneiging nie. Deesdae is `n omgewingsvriendelike leefwyse `n noodsaaklikheid - of dit nou vrywillig is, of nie (dankie Eskom). IT se nuwe gebou is `n sprekende voorbeeld.
Nuwe IT-gebou -
groenste op kampus
In September 2015 betree die Informasietegnologie-afdeling `n nuwe era.
lees verder]
Beskerm jou toerusting
teen beurtkrag
Teen dié tyd is ons al gewoond aan die onvoorspelbaarheid van ons kragtoevoer-situasie, maar hoe beskerm ons ons elektroniese toerusting?
lees verder]
   VIDYO: videokonferensie
vir hoër onderrig
TENET het onlangs sy nuwe videokonferensie-diens vir Suid-Afrikaanse Hoëronderwys en Navorsingsgemeenskappe aangekondig.
lees verder]
Oppas vir flou wagwoorde
75% van gebruikers glo hulle beoefen veilige wagwoordpraktyke, maar slegs 50% doen dit werklik. So sê USB se Martin Butler.
lees verder]

 

 
 
 
  NUUSHAPPIES  
 

Phishing versteek in `n DHL-kennisgewing
lees verder]

Het tegnologie ons verander?
kyk video]

Kom kuier vir ons op Twitter]

 

 

 
 
 
Bits & Bytes articles are available in Afrikaans and English once you click through to the article. If you prefer to read the English version of the newsletter, click on ENGLISH VERSION at the top of this newsletter.  
   
   
   
   
 
 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN   twitter