Tot onlangs was die algemene persepsie van 'n klaskamer vier mure met studente en 'n onderwyser of lektor. Te danke aan tegnologie is klaskamers deesdae ook virtuele ruimtes wat kan strek oor kontinente heen.
Padlet: jou virtuele aansteekbord Indien jy met jou studente in `n virtuele, interaktiewe omgewing wil kommunikeer, is Padlet 'n kreatiewe oplossing. lees verder]
Nuwe hulpmiddel vir krititese analise van akademiese teks Abstrahere, in samewerking met die US, het `n webtoepassing en hulpmiddel ontwikkel om te help met die kritiese analise van akademiese teks. lees verder]
MOOCS 101 Klasloop, notas neem en ure in `n biblioteek spandeer is vandag nie meer vereistes as jy jou lyf student wil hou nie.lees verder]
Office Mix - Powerpoint,
net beter Soos die behoefte aan `n ryker leerondervinding toeneem, is daar ook `n beweging na sagteware en toepassings wat groter interaksie bevorder. lees verder]
Bits & Bytes articles are available in Afrikaans and English once you click through to the article. If you prefer to read the English version of the newsletter, click on ENGLISH VERSION at the top of this newsletter.