ENGLISH VERSION   KONTAK ONS  
 
 
 
Jy't `n 1000$ gewen!
Ongelukkig nie. En jy mag dalk eerder iets verloor as jy `n e-pos glo wat vir jou sê jy het. Daar is steeds insidente op kampus waar personeel en studente die slagoffers is van virusse, malware, spyware, en meer onlangs, ransomware. Daarom herinner ons julle weer aan die gevaartekens en hoe om verdagte e-posse uit te ken.
Nuwe variant ransomware
Moenie dink jy gaan ransom-ware vryspring as jy `n versigtige internetgebruiker is nie. Daar is nou ook `n nuwe e-pos variant. lees verder]
Hoe om verdagte e-pos
uit te ken
Ongelukkig kan ons jou nie waarsku teen elke kuberaanslag nie, maar ons kan vir jou sê waaroor om uit te kyk, spesifiek in e-posse. lees verder]
Word slim met Microsoft
Het jy geweet jy kan nou amptelik deur die Microsoft Academy jou rekenaarkennis verbreed? En die beste van alles? Dit kos jou niks. lees verder]   

 

 
 
 
  NUUSHAPPIES  
 

HERAKTIVEER JOU NETWERKTOEGANG VOOR 1 APRIL lees verder]

Kom kuier vir ons op Twitter]

 

 

 
 
 
Please take note that all Bits & Bytes articles are available in Afrikaans and English once you click through to the article. If you prefer to read the complete English version, click on ENGLISH VERSION at the top of this newsletter.  
   
   
   
   
 
 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN   twitter