ENGLISH VERSION   KONTAK ONS  
 
 
 
Moenie prokrastineer, heraktiveer!
Ja, ons weet prokrastineer is nie regtig `n woord nie, maar noudat ons jou aandag het... As jy nie jou netwerk- en internettoegang vir 2015 heraktiveer nie, gaan jy jouself in die verlate, konneksielose tussenwêreld bevind en ons wil nie hê dìt moet gebeur nie, wil ons?
Minder as `n maand om te heraktiveer
Einde van Maart sal alle US netwerkgebruikers wat nog nie heraktiveer het nie, se netwerktoegang verval. Indien jy een van hulle is, is dit tyd om te heraktiveer. lees verder]  
Maklike leêroordrag met FTP
As jy soms groot leêrs moet deel met ander persone, maar nie `n reuse Inetkey-rekening daarvoor wil betaal nie, is FTP dalk jou antwoord. lees verder]  
IT-personeel skud hulle sakke vir VWS
Die afgelope week woed `n verwoestende veldbrand in die Jonkershoekvallei in Stellenbosch. IT het probeer help. lees verder]
Nuwe IT webblad
In die duister oor watter dienste ons bied en hoe om aansoek te doen daarvoor? Ons het `n maklike, gebruikersvriendelike blad geskep om die probleem op te los. lees verder]  

 

 
 
 
  NUUSHAPPIES  
 

Heraktivering vir pensionarisse lees verder]

Geskeduleerde stelselonderhoud dié naweek lees verder]

Kom kuier vir ons op Twitter]

 

 

 
 
 
Please take note that all Bits & Bytes articles are available in Afrikaans and English once you click through to the article. If you prefer to read the complete English version, click on ENGLISH VERSION at the top of this newsletter.  
   
something funny?  
   
   
 
 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN   twitter