ENGLISH   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Veilig en gerus?
 

Ons weet jy is moeg vir artikels en kennisgewings oor spam en internet-veiligheid. Eintlik is ons ook, maar die risikos is werklik, groter as wat jy dink en dit kan wel ook met jou gebeur.

Kubersekuriteit -
nie wetenskapfiksie nie

As
ons die woord cyber hoor, dink ons aan futuristiese robotte, `n post-apokaliptiese wêreld en super-slim rekenaars.
E-posse met `n
versteekte agenda
Twee e-posse wat hul bes probeer om jou inligting vas te lê, het die week in universiteitsposbusse verskyn.
Kredietkaartbedrog
neem toe

Dis Vrydagmiddag en jy sien uit na `n rustige aand van fliek en wegneemetes. Jy stop gou by die naaste pizzaplek.
 
 
  Nuushappies  
- Het jy die nuutste Bits & Bytes op MFM gemis?  
- WIL JY 'n TABLET WEN?
- SAASTA 2015
SA Science Lens kompetisie
- Lus vir iets snaaks?
- Kom twiet op Twitter  
 
 
 
     
     
  [Articles are available in Afrikaans and English
once you click on the link.
For the English version,
click on ENGLISH at the top]
 
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.