ENGLISH   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Maak jou stem dik
 

Natuurlik is dit belangrik om jou stem te laat hoor. Maar dink ons altyd voor ons praat - veral as tegnologie dit soveel makliker maak vir ieder en elk om `n opinie te lug? Ons kyk vandag na Peeple, `n toepassing wat mense beoordeel. In dieselfde asem waag ons dit om te vra wat jy van ons dink.

Peeple - `n goeie idee?
Dis 6:08. V.M. Sekondes gelede het jy vas geslaap; onbewus van die res van die wêreld se bedrywighede. lees verder]
Sê jou sê oor IT
As deel van die Universiteit se gehaltebeheerprogramme word van universiteitsdepartemente en -afdelings vereis om gereeld selfevaluerings van hul aanbod en dienste te doen. lees verder]
Red jou kantoor van verveling met Sway
Is jy moeg vir voorspelbare, vervelige PowerPoint-aanbiedings wat steeds in vergaderings insypel?
lees verder]
 
 
  Nuushappies  
- Het jy die nuutste Bits & Bytes op MFM gemis? luister hier]  
-

Sekuriteitsdeskundiges Kaspersky bevestig roekelose internet-gebruik lees verder]

- Lus vir iets snaaks?
kyk hier]
- Kom kuier op Twitter]  
 
 
 
     
     
  [Articles are available in Afrikaans and English
once you click on the link.
For the English version,
click on ENGLISH at the top]
 
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.