ENGLISH   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
IT op jou drumpel
 

Na IT se skuif verlede week is ons nou nog verder weg van kampus, maar die goeie nuus is dat die IT HUB in die hartjie van kampus, voortaan ook as eenstop-sentrum vir personeel sal dien.

Ons nuwe adres
Na `n week van kantore verskuif, is die IT-afdeling uiteindelik in `n nuwe gebou. Sedert middel-September sal julle ons nie meer langs die Ingenieursfakulteit kry nie.
lees verder]
ONTAPtv bekendgestel
Verlede maand het ons berig oor die toekoms van televisie en gekyk na die hoofspelers op die VOD-veld – Naspers se Showmax, VIDI en FrontRow. lees verder]
Spyt oor daai e-pos?
Dalk is jy vies vir `n kollega, of erger - jou baas - en wil jy jou frustrasie uitdruk. So jy besluit om `n e-pos te stuur.
lees verder]
 
 
  Nuushappies  
- Luister na die nuutste Bits & Bytes op MFM kliek hier]  
- ABSA eStaat phishing lees verder]
- TELKOM sny ADSL pryse en verdubbel ADSL data lees verder]
- Lus vir iets snaaks?
kyk hier]
- Kom kuier op Twitter]  
 
 
 
     
     
  [Articles are available in Afrikaans and English
once you click on the link.
For the English version,
click on ENGLISH at the top]
 
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.