ENGLISH   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Tyd vir verandering
 

Vir die volgende maand is daar `n grootskaalse skoonmaak- en organisasieproses aan die gang by IT. En dis nie omdat dit September is nie. Nee, ons maak reg vir `n grootskaalse trek een van die dae.

Jy sê "Tomato",
ek sê "Zomato"
Eet jy net om aan die lewe te bly of is eet jou lewe? Wat ookal die geval, net om te besluit waar om te eet, kan vinnig ontaard in `n onnodige 20-minute gesprek
lees verder]
Nuwe gebou, nuwe tye
Sedert die 80s word die Informasietegnologie afdeling gehuisves in `n gedeelte van die Ingenieursfakulteit in Banhoek-weg. Nie meer vir lank nie.
lees verder]
Gebruik van netwerkspasie
Een van die voordele wat ons as US-personeel het, is toegang tot netwerkspasie vir die stoor en deel van data met kollegas.
lees verder]
 
 
  Nuushappies  
- Luister na die nuutste Bits & Bytes op MFM kliek hier]  
- Nuwe "phishing" lokval lees verder]
- Lus vir iets snaaks?
kyk hier]
- Kom kuier op Twitter]  
 
 
 
   
     
  [Articles are available in Afrikaans and English
once you click on the link.
For the English version,
click on ENGLISH at the top]
 
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.