ENGLISH VERSION   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Skakel in
 

Onthou jy nog vir Dorianne Berry en Heinrich Marnitz? Moet liewer nie antwoord nie, anders gee jy jou ouderdom weg. Dis 36 jaar later en ons betree `n nuwe era in tuisvermaak.

Die toekoms van televisie
5 Januarie 1976 - Menige Suid-Afrikaner sit in afwagting voor nuut-aangekoopte televisiestelle vir die eerste televisie-uitsending. lees verder]
Argivering - nie net vir biblioteekarisse nie
Argivering. Dit klink nie besonder prettig nie, né? Ongelukkig kan ons posbusse nie altyd byhou by die massa e-posse nie. lees verder]
Skakel in by Bits & Bytes
Komende September vier Bits & Bytes se radio-weergawe sy tweede verjaardag met meer as 55 uitsendings op ons kerfstok. lees verder]
 
 
  Nuushappies  
- Luister na die nuutste Bits & Bytes op MFM kliek hier]  
- Soek jy gedurig parkeerplek in Stellenbosch? kyk hier]
- Lus vir iets snaaks?
kyk hier]
- Kom kuier op Twitter]  
 
 
 
  [Articles are available in Afrikaans and English
once you click on the link.
For the English version,
click on ENGLISH VERSION at the top]
 
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.