ENGLISH VERSION   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Hou jy nog by?
 

FOMO, JOMO, YOLO. Sukkel jy om by te hou by die nuutste internet sêgoed? Moenie paniekbevange raak nie, ons sal sorg dat jy nie die verkeerde een gebruik en met `n rooi gesig opeindig nie.

Jy ly dalk aan FOMO
As jy nie kan ophou om na jou selfoon te loer vir e-posse en Twitter-kennisgewings of om Facebook na te gaan nie, ly jy waarskynlik aan FOMO.
lees verder]
Mathematica demonstrasies
’n Kampuswye lisensie is onlangs verkry vir die pakket Mathematica wat deur Wolfram Research Inc ontwikkel is.
lees verder]
`n Kop vir boekhou
Shameela Martheze van Informasietegnologie is in Junie as die Association of Accounting Technicians SA se Wes-Kaapse leerder van die jaar aangewys. lees verder]
 
 
  Nuushappies  
- Gelukkige SysAdmin Dag lees verder]  
- Nuwe Windows 10 skelmstreek hou jou data gyselaar lees verder]
- Lus vir iets snaaks?
kyk hier]
- Kom kuier op Twitter]  
 
 
 
  [Articles are available in Afrikaans and English
once you click on the link.
For the English version,
click on ENGLISH VERSION at the top]
 
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.