Tien jaar gelede was die enigste ding wat getwiet het die mossie op jou vensterbank. Deesdae twiet al wat leef - van Koningin Elizabeth tot Taylor Swift. Is jy al deel van die Twitter-brigade?
Ek het `n voëltjie hoor fluit Het jy al gehoor van "Larry, the bird?". Ja, dis reg, die Twitter-voëltjie het `n naam (en `n paar ander Twitter feite wat jy nie geweet het nie!) lees verder]
Belastingseisoen
= kubermisdaad Net iemand met `n ongewone voorliefde vir pyn en ongemak sien uit na `n uitstappie na die tandarts. Dieselfde geld vir belastingopgawes. lees verder]
#Hutsteken Voor sosiale media was `n hutsteken of octothorp die simbool op `n telefoonknopppie wat jy nooit gebruik het nie. Daardie dae is lankal verby.
lees verder]
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.