ENGLISH VERSION   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Tot volgende semester

Dis Vrydag en die laaste dag van die semester. Jy is waarskynlik in gees reeds met vakansie, maar die horlosie sê die res van jou mag nog nie wees nie. In plaas van wysers dophou, lees liewer gou ons nuusbrief.

Skakel asb. u toestel af
Klink bekend? Met flight mode kan jy nou nogsteeds jou elektroniese kopie van Grey op jou tablet lees tydens vlugte sonder dat `n lugwaardin met jou raas. lees verder]
Oppad met vakansie?
Of jy dié wintervakansie die koue ontduik en erens warmer gaan skuil en of jy moet uithou tot Desember, om `n vakansie te beplan is nie vir sissies nie.
lees verder]
   Ontmoet ons mense
Basil is die een persoon wat elke oggend verby jou kantoor stap en sal groet - en as hy vergeet (feitlik nooit), `n punt daarvan maak om dit later te doen.
lees verder]
 
 
  Nuushappies  
- Geskeduleerde netwerkonderhoud:
26-28 JUNIE
 
- Cell C kondig gratis Facebook en internet aan
lees verder]
- Lus vir iets snaaks?
Kyk hier]
- Kom kuier op Twitter]  
 
 
 
  [Articles are available in Afrikaans and English
once you click on the link.
For the English version,
click on ENGLISH VERSION]
 
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.